Warning: count(): Parameter must be an array or an object that implements Countable in /usr/www/users/hydranfkfe/wp-includes/post-template.php on line 284 Warning: count(): Parameter must be an array or an object that implements Countable in /usr/www/users/hydranfkfe/wp-includes/post-template.php on line 284
News

Hydra Arc Borg Christeenfees Wedstryd Waterpunt

In News on

Hydra Arc Borg Christeenfees Wedstryd Waterpunt

Hydra Arc het die afgelope naweek die Bethal Christenfees ondersteun deur een van die waterpunte te borg.

Die entoesiastiese Hydra Arc span het die waterpunt beman en hardlopers met gees, water en verversings voorsien.

Dit was ‘n pret, maar warm, dag. Beide ondersteuners en deelnemers het die wedloop geniet.

Geluk aan al die deelnemers.