News

Hydra Arc borg Laerskool Secunda rugbyspan sakke

In News on

Hydra Arc borg Laerskool Secunda rugbyspan sakke

Hydra Arc het met die samewerking van een van hul verskaffers, Jotun, onlangs die Laerskool Secunda rugbyspan se sakke geborg.

Die span, en skool, was baie ingenome en het beide Josie De Nobrega & Lizelle Maciel (foto) van Hydra Arc bedank vir die borgskap.

Hydra Arc wens die rubgyspan al die beste toe vir die 2017 seisoen.