News

Sasol – Hydra Arc Rugbyspanne klop Sasolburg

In News on

Sasol – Hydra Arc rugbyspanne klop Sasolburg.

Beide die eerste en tweede spanne het die afgelope naweek, 4 Maart, hulle wedstryde teen die Sasolburg spanne gewen. Die Sasolburg spanne het geen punte aangeteken nie.

Johan van Schaik (Sasol – Hydra Arc se tweede rugbyspan) onderskep die bal in die lynstaan en wen hom vir sy span. 

Lees die RidgeTimes artikel hier, asook The Bulletin artikel hier.

Van harte geluk aan albei die Sasol – Hydra Arc spanne.