News

Sasol /Hydra Arc spanne klop Ferros

In News on

Sasol Hydra Arc-spanne klop Ferros

Die Sasol / Hydra Arc 1ste & 2de spanne het die afgelope naweek beide hulle wedstryde teen die Ferros op Witbank gewen.

Die finale tellings was:

1ste Span: 38 -34

2de Span: 40-14

Van harte geluk aan beide spanne.

Lees die Bulletin artikel hier.