News

Sasol / Hydra Arc spanne maak Secunda trots

In News on

Sasol / Hydra Arc spanne maak Secunda trots.

Die Sasol / Hydra Arc 1ste & 2de rugbyspanne het die afgelope naweek albei hulle wedstryde teen die Nelspruit spanne gewen.

Die eindtellings was as volg:

1ste Span: 37 – 19

2de Span: 57 – 43

Sien die Ridge Times artikel hier.

Welgedaan aan beide die spanne se spelers.